SOEK DRINGEND WOONHUISE, WOONSTELLE, MEENTHUISE, DUPLEKSE TE HUUR.

Die volgende areas ook Welkom:

Noorde van PTA:Pta-Noord,

Montana, Sinoville, Magalieskruin, Annlin asook die hele "MOOT" ens.

WAT MAAK PpropLetting so Spesiaal:

Ons is nie "HUUR"geld insamelaars nie

ONS NEEM DIE TOTALE BESTUUR VAN JOU EIENDOM OP ONS HANDE!

Insluitend: Instandhouding,bestuur v water & kragrekening

Jou "BELEGGING" IS ONS TOP PRIORITEIT

P.propLetting

"Maak ‘n Verskil"

"We are the Difference"

Verkoop en Verhuring van Privaat Eiendom

Sales and Letting of Private Property

Vir flink en vinnige VERHURINGS, vul asb aansoekvorm in en faks AL 3 BLAAIE na 012 330 2315.

Pprop Letting lewer  nog ’n diens  om ’n verskil in die gemeenskap te maak.

  Ons voorsiening sub-Prepaid kragmeters, en bestuur ook huidige sub- prepaid meters namens eienaars.  Hierdie submeters is ideaal vir `n vir woonstel/cottage op die erf.  As geregistreerdeTshwane  Prepaid vendor verkoop ons ook Tshwane prepaid krag asook prepaidkrag vir die submeters.  Prepaid kan deur ons "AANLYN" gekoop word.  Geen meer lang rye of "van lyn af wees nie"  

Skakel asb vir meer info asook bankdetails vir aanlyn krag aankope vir jou Tshwane prepaid en submeter                                                    

  Skakel :Property Prepaid Meters 082 3727 907

 

 

 

 






 
© P. Properties / P. Eiendomme. All rights reserved.